Herhaling van die Verlede - Marsofine Krynauw - Grāmatas -  - 9798590862061 - 2021. gada 5. janvāris
Ja vāks un nosaukums nesakrīt, pareizs ir nosaukums

Herhaling van die Verlede

Cena
€ 18,49

Pasūtīts no attālās noliktavas

Paredzamā piegāde . gada 4. - 18. sept.
Saņemiet paziņojumus par jauniem Marsofine Krynauw izdevumiem
Pievienot savam iMusic vēlmju sarakstam

Not rated yet

Dokter Andrey Botha, ? belowende jong dokter, vind die liefde van sy lewe in Miranda Nel, ? popgesig Radiografis. Twee weke voor hul troue loop dinge egter vreeslik skeef en vlug Andrey om weg te kom van die grootste teleurstelling in sy lewe. Hy het geen idee waarheen hy op pad is nie, maar eindig op in Bloemhof, by Plek vanni Visarend. Hier ontferm Linda, die eienares, haar oor hom, sonder om te besef wat in sy verlede gebeur het, en raak hy soos ? seun vir haar. Sy grootste begeerte is om ? nuwe lewe hier teen die Vaalrivier vir homself te maak. Dit is opvallend dat hy, wat so ? aantreklike man is, niks met vroue te doen wil hê nie. Sal hy hier sy verlede kan agterlaat?Vyf-en-twintig jaar later benodig Linda dringend ? Restaurant Bestuurderes. Sy adverteer die pos in die koerant. Byna dadelik reageer ? jongvrou, Mirandrey Nel, op haar advertensie. Op daardie stadium beklee sy dieselfde pos by ? baie bekende seekosrestaurant in Bellville en wil dringend wegkom uit die stad. Linda kan haar geluk nie glo nie. Uit die staanspoor verbeel Linda haar dat die meisie bekend lyk, maar sy durf nie vrae vra nie. Wie is die meisie? Hoekom het sy Bloemhof toe gevlug? En na wie lyk sy dat dit so aan Linda knaag?

Mediji Grāmatas     Paperback Book   (Grāmata ar mīksto vāku un līmēto muguru)
Izlaists 2021. gada 5. janvāris
ISBN13 9798590862061
Lapas 122
Izmēri 140 × 216 × 7 mm   ·   149 g
Valoda Afrikaans  

Vairāk no Marsofine Krynauw

Rādīt visu