Pastāsti draugiem par šo preci:
Spore Marsofine Krynauw
Spore
Marsofine Krynauw
SporeSpore wat ons trap
spore agtergelaat
spore teen Namib rooiduin se sand
spore teen die rante van Namakwaland
spore oor die son, sterre en maan
spore van die liefde agtergelaat
en oor sovele ander dinge
wat sovele sal verstaan
spore in die nag
spore in die dag
spore regoor die Namib
ook oor Namakwaland
oor die gemsbok en die blommeprag
al hierdie spore en meer het ek getrap
kom stap nou saam op my spore
en vind dalk jou eie daar ...
268 pages
| Mediji | Grāmatas Paperback Book (Grāmata ar mīksto vāku un līmēto muguru) |
| Izlaists | 2022. gada 24. februāris |
| ISBN13 | 9798422403240 |
| Lapas | 268 |
| Izmēri | 140 × 216 × 14 mm · 312 g |
| Valoda | Afrikaans |