Pastāsti draugiem par šo preci:
300 SUDOKU 9x9 C Bakhos
Do you have a profile? Pierakstīties
Saņemiet paziņojumus par jauniem C Bakhos izdevumiem
Pievienot savam iMusic vēlmju sarakstam
Pieejams arī kā:
300 SUDOKU 9x9
C Bakhos
300 Sudoku 9x9
Sudoku is a kopkrapper wat gegrond is op 'n logiese plasing van syfers in 'n 9×9 rooster. Hierdie rooster bestaan op sy beurt uit nege 3×3 roosters, en word afgeskop met verskeie syfers wat in party selle voorsien is. In elke ry, kolom en 3×3 rooster mag enige syfer slegs een maal voorkom. Om die kopkrapper te voltooi verg uithouvermoë en logiese vaardigheid. Alhoewel die raaisel vir die eerste keer in 1895 in 'n Franse koerant gepubliseer is, het dit gedurende 1986 in Japan 'n oplewing beleef, en het dit in 2005 internasionaal gewild geword.
| Mediji | Grāmatas Paperback Book (Grāmata ar mīksto vāku un līmēto muguru) |
| Izlaists | 2016. gada 15. marts |
| ISBN13 | 9781530581481 |
| Izdevēji | Createspace Independent Publishing Platf |
| Lapas | 176 |
| Izmēri | 152 × 229 × 10 mm · 244 g |
| Valoda | Afrikaans |